Home > World > Afrikaans > Streke > Afrika > Suid-Afrika > Regering
Hierdie afdeling is geskik vir alle regering verwante werwe
http://www.policesecretariat.gov.za/index.php
Die Burgerlike Sekretariaat vir Polisie dien as tegniese adviseur vir die minister van polisie.
http://www.labour.gov.za/DOL
Departement van Arbeid van Suid-Afrika is verantwoordelik vir die skepping van 'n bevorderlike werksomgewing, werksomstandighede, basiese voorwaardes, minimum lone, vergoeding van beroepsbeserings, gelyke indiensneming, arbeidsverhoudinge en werkloosheid versekering.
http://www.education.gov.za/
Die Departement van Basiese Onderwys is verantwoordelik vir primêre en sekondêre onderwys in Suid Afrika.
http://www.home-affairs.gov.za/
Die Departement van Binnelandse Sake is bewaarder, beskermer en verifieerder van die identiteit en status van burgers en ander persone wat in Suid-Afrika woonagtig is.
http://www.energy.gov.za/home.html
Die Departement van Energie is verantwoordelik om te verseker eksplorasie, ontwikkeling, verwerking, benutting en bestuur van Suid-Afrika se minerale en energie hulpbronne.
http://www.health.gov.za/index.php
Die Departement van Gesondheid se missie is om die gesondheid status deur die voorkoming van siektes en die bevordering van 'n gesonde lewenstyl te verbeter.
http://www.dti.gov.za/
Die Departement van Handel en Nywerheid is verantwoordelik vir kommersiële beleid en industriële beleid.
http://www.dirco.gov.za/
Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking is die ministerie van buitelandse sake van die Suid-Afrikaanse regering.
http://www.justice.gov.za/
Die doel van die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling is om te handhawing van die Grondwet en die oppergesag van die reg te beskerm; en toeganklik, regverdig, vinnig en koste-effektiewe regspleging te lewer, in die belang van 'n veiliger Suid-Afrika.
http://www.gcis.gov.za/
Die Departement van Kommunikasie (DvK): bied professionele dienste, stel en beinvloed nakomings van standaarde vir 'n doeltreffende regering kommunikasie stelsel.
http://www.dcs.gov.za/
Die Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste is een van die departemente van die Suid-Afrikaanse regering. Die departement is vir die land se gevangenisstelsel verantwoordelik.
http://www.dac.gov.za/
Die doel van die Departement van Kuns en Kultuur is om die Suid-Afrikaanse kultuur te ontwikkel en die te bewaar om maatskaplike samehorigheid en nasiebou te verseker.
http://www.daff.gov.za/daffweb3/
Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se missie is om die bevordering van voedselsekuriteit en landbou transformasie in die landbousektor deur middel van innoverende, inklusiewe en volhoubare beleide en programme te verseker.
http://www.dhs.gov.za/
Die Departement van Menslike Nedersettings bepaal finansies, ontwikkeling, kommunikeer en monitor die implementering van behuisings- en sanitasie-projekte in Suid-Afrika.
http://www.dmv.gov.za/index.htm
Die inisiatief omtrent die stigting van die Departement van Militêre Veterane vorm deel van die regering se verbintenis tot die ondersteuning en erkenning van Militêre Veterane vir hul bydrae om die verwesenliking van 'n vreedsame, demokratiese en voorspoedige Suid-Afrika te bring.
https://www.environment.gov.za/content/home
Die Departement van Omgewingsake het 'n mandaat om die beskerming van die omgewing en die bewaring van natuurlike hulpbronne, gebalanseer met volhoubare ontwikkeling en die billike verspreiding van die voordele van natuurlike hulpbronne te verseker.
http://www.dpe.gov.za/
Die doel van die Departement van Openbare Ondernemings (DPE) is om beleggings, produktiwiteit en transformasie in die departement se portefeulje van die staat besit maatskappye, hul kliënte en verskaffers aan te moedig sodat werskepping, industrialisering en vaardighede ontwikkel word.
http://www.publicworks.gov.za/
Die Departement van Openbare Werke (DOW) het 'n doel om die regering se doelstellings van ekonomiese ontwikkeling, goeie regering en stygende lewenstandaarde en voorspoed te bevorder.
http://www.cogta.gov.za/
Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake is verantwoordelik vir die verhouding tussen die nasionale regering en die provinsiale regerings en munisipaliteite, en vir die toesig oor die tradisionele leierskap van Suid-Afrika se inheemse gemeenskappe.
http://www.doc.gov.za/
Die Departement van Telecom en Posdienste het 'n doel om IKT beleid en wetgewing wat die skepping van gunstige toestande vir versnelde en gedeelde volhoubare groei vir die Suid-Afrikaanse ekonomie te ontwikkel wat 'n positiewe impak op die welstand van al ons mense.
http://www.tourism.gov.za/Pages/Home.aspx
Die Departement van Toerisme s 'n katalisator vir toerisme groei en ontwikkeling in Suid-Afrika.
http://www.dod.mil.za/
Die Departement van Verdediging se doel is om toesig te hou oor die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag.
http://www.transport.gov.za/
Die Departement van Vervoer is verantwoordelik vir die regulering van Vervoer in Suid-Afrika
http://www.dwa.gov.za/
Die Departement van Waterwese is een van die departemente van die Regering van Suid-Afrika. Hulle is verantwoordelik vir watervoorsiening, bou en instandhouding van damme, asook die handhawing van waterkwaliteit in Suid-Afrika.
http://www.treasury.gov.za/
Die Nasionale Tesourie is verantwoordelik vir die bestuur van Suid-Afrika se nasionale regering se finansies.
http://www.ipid.gov.za/
Die doel van die Onafhanklike Polisie-ondersoekende Direktoraat (IPID) is onafhanklik toesig oor die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Munisipale Polisiediens (MPD) te verseker.
http://www.ssa.gov.za/
Die Staatsveiligheidsagentskap is die departement van die Suid-Afrikaanse regering met die oorkoepelende verantwoordelikheid vir burgerlike intelligensie-operasies.
http://www.sars.gov.za/
Die Suid Afrikaanse Ontvanger van inkomste is verantwoordelik vir die vodering en administrasie van alle belastings in Suid Afrika
http://www.sahra.org.za/
Die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap is 'n statutêre liggaam wat gestig is onder die Wet op Nasionale Erfenishulpbronneas die administratiewe liggaam wat verantwoordelik is vir aspekte van Suid-Afrika se kulturele erfenis op nasionale vlak.
http://www.sahrc.org.za/home/
Die menseregtekommissie se taak is om vergrype te moniteer (beide proaktief en deur klagtes wat voor hulle gebring word) en regstelling vir sulke oortredings te soek.
http://www.saps.gov.za/
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is die Republiek van Suid-Afrika se nasionale polisie.
Home > World > Afrikaans > Streke > Afrika > Suid-Afrika > Regering
Thanks to DMOZ, which built a great web directory for nearly two decades and freely shared it with the web. About us