Home > World > Afrikaans > Samelewing > Godsdiens > Christen > Kerke > Nederduits-Gereformeerd
http://www.biblaridion.co.za/
Wierdapark-gemeente se eie bybelstudieboekies.
http://www.ngbrackendal.co.za/
In Brackendowns, Alberton. Bybelstudieleiding, jeugaktiwiteite, projekte en kerkgebougeskiedenis.
http://www.proteahoogte.co.za/
Kategese, huweliksorg, jeug- en kinderbedienings, artikels oor die doop en kindernagmaal, geloofsbelydenis en kleingroepe.
http://coramdeong.com/
Geleë in Risiville, Vereeniging. Bladsye oor personeel, aktiwiteite en 'n klein oudio-preekargief.
http://kerkbode.christians.co.za/
Amptelike koerant van die NGK. Agrief, intekenbesonderhede, en algemene webskakels.
http://ngdriehoek.co.za/
Geleë in Vanderbijlpark. Aktuele inligting, die bediening, bybelstudies en dagstukke, geskiedenis van die kerk, 'n padkaart en 'n leesrooster, en kontakbesonderhede.
http://www.falconridge.ng.org.za/
Geleë in Vereeniging. Inligting oor projekte, personeel en aktiwiteite.
http://www.ngkerkgroblersdal.co.za/
Bladsye oor die vroue- en getuienisbediening, die Erdekruik, Bybelstudie, huisbesoekinligting, steundienste, gebedsversoeke en kontakbesonderhede.
http://www.nghelder.co.za/
Geleë in Somerset-Wes. Bladsye oor gemeenteaktiviteite soos aanbidding, sorg en uitreiking, en algemene inligting oor ontspanning en samesyn.
http://www.ngheuwelkruin.org.za/
Geleë in Bloemfontein. Algemene inligting, kerkraad, jeugblad, preekargief, afkondigings en sendingbladsy.
http://www.kerksondermure.org/
'n Makrogemeente ook bekend as die Kerk sonder Mure. Dagboek, bedieningsinligting, preekargief en algemene inligting.
http://communitas.co.za/category/taakspanne/leesrooster/
Bybel-leeskalender gebaseer op die siklus van Advent, Kersfees, Paasfees en Pinksterfees.
http://lig.bybelmedia.org.za/
Die ou Voorligter, die amptelike tydskrif van die NGK. Intekenbesonderhede, argief en jongste uitgawe.
http://www.lytteltonoos.org.za/
Lees artikels oor geestelike groei, die Alfa-kursus, aksies en bedieninge, gemeentenuus, en vra vrae of dien versoeke in.
http://magalieskruin.ning.com/
Tweetalige enkelbladsy met algemene inligting en eredienstye.
http://www.neos.co.za/
Geleë in Centurion, deel van die Christian Reformed Church. Algemene inleiding en kontakbesonderhede.
http://www.ngkerk.org.za/
Amptelike webwerf van die NGK. Engelse inleiding, en elders leë bladsye.
http://www.noordkus.co.za/
Gemeenteprogram en -nuus, hul geskiedenis, artikels oor hoe om 'n Christen te word, foto-album, oordenking, en kontakbesonderhede.
http://www.pvr.co.za/
Algemene inligting, afkondigings, jaarprogram en maandblad, projekte en aksies, preekargief, selgroepe, en ietsie oor die bouprojek.
http://www.preek1.20m.com/
'n Vyftal preke deur ds Adriaan Swart.
http://www.nggars.co.za/
Bladsye sluit in 'n jeugblad, Die Gerf, 'n inleiding tot Jesus (ook in Engels), afkondigings, 'n verjaarsdaglys en preekargief.
http://www.sagemeente.com/
Afrikaans-sprekende kerk gemeente te Londen, met verspreide VK dienspunte. Sluit in besonderhede oor dienstye, sending, bedieninge en kalenders per streek.
http://www.sasolburg.web.za/vierankers/
Ook bekend as Vierankers-gemeente. Program, inligting oor die kerkkantoor en gemeentekoerant, en kontakbesonderhede.
http://www.sinoos.co.za/
Amptelike webwerf van dié sinode. Artikels, bedieninge, lys gemeentes met kontakbesonderhede, leraars en jeugprojekte.
http://www.ngkerksomerstrand.co.za/
Geleë in Port Elizabeth. Algemene inligting op voorblad, met bladsye oor die visie en missie, sendingwerk, ander bedieninge, die jaarprogram, en 'n nuusbrief.
http://www.universiteitsoord.co.za/
Geleë in Hatfield, Pretoria, Suid-Afrika. Inligting oor byeenkomste, leraars, aksies, musiek-CD's en preke.
http://www.ngwierdapark.co.za/
Algemene inleiding, bybelstudiestukke, geskiedenis, volwassene-opleiding (ABET) en geloofsbriewe.
http://www.wilgespruit.co.za/
Geleë in Roodepoort. Kantoorbesonderhede, kategese en eredienste, leraars, die Wilgenuus, 'n foto-album, die vroue-aksie, en kontakbesonderhede.
http://www.angelfire.com/pr/ngkwollies/
[JavaScript nodig] Afkondigings, bladsye oor die kommissies en aksies, vroue-, jeug- en kinderklubs, foto-album, kletskamer en kontakbesonderhede.
http://www.ngkerkwynberg.co.za/
Geleë in Kaapstad, Suid-Afrika. Bulletin, kalender, lidmaatskap, pastorie, dienstye en nuus.
Home > World > Afrikaans > Samelewing > Godsdiens > Christen > Kerke > Nederduits-Gereformeerd
Thanks to DMOZ, which built a great web directory for nearly two decades and freely shared it with the web. About us